Netjiese suidkus selfsorg vakansie akkommodasie 300m vanaf die beste swemstrand - Johannesburg

Saturday, 21 September 2013

Item details

City: Johannesburg, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 500
Bedrooms:2
Bathrooms:2
Full Square, m²:1

Contacts

Contact name Phillip
Phone 0798168027

Item description

Topanga 32 is n baie netjiese selfsorg vakansie woonstel op die Suidkus. Hierdie woonstel is in n sekuriteitskompleks met 2 swembaddens en braai geriewe en ongeveer 300m vanaf die beste swemstrand aan die Suidkus. Uvongo kan beskryf word as een van die beste en gewildste vakansiebestemmings op die Suidkus. Kom ervaar Uvongo se skilderagtige waterval en die beste swemstrand aan die Suidkus. Walvis en dolfyn besigtings boottoere word gereeld in seisoen gehou waar jy die walvisse en dolfyne van nader kan besigtig. Akkommodasie is beskikbaar, bespreek vandag 079 816 8027