Akkommodasie vir Desember vakansie Suidkus Kwazulu Natal - Johannesburg

Tuesday, 2 April 2013

Item details

City: Johannesburg, Gauteng
Offer type: For Rent
Price: R 1,200
Bedrooms:2
Bathrooms:2
Full Square, m²:2

Contacts

Contact name Phillip
Phone 0798168027

Item description

Hierdie Luukse Selfsorg Akkommodasie is gelee op die Suidkus van Suid Afrika. Uvongo kan beskryf word as een van die gewildste vakansiebestemmings in die wereld. Die SuidKus het baie Blou Vlag Strande met ‘n warm subtropiese klimaat. Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer,2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang geleenthede.Boggelrug en Suidelike Noordkaper walvisse word gereeld gesien naby die kuslyn, gewoonlik tussen Junie en November, as hulle op pad is noord na hulle broeiplek aan die kus van Mosambiek, voordat hulle terugkeer na die voedselrykende waters van die Antartika. Baie besoekers mis hierdie skouspel, omdat jy geduldig die waters moet dophou vir die vertikale spuit wat die teenwoordigheid van die walvisse aantoon. Walvis en Dolfyn besigtings boottoere word gereeld in seisoen gehou waar jy die walvisse en dolfyne van nader kan besigtig. Die Suidkus Locals glo dat die sardienloop begin wanneer die laaste alwyn blom hoofsaaklik in Junie, Julie, miljoen silwer vis migreer op met die kuslyn vanaf die kaap gretig gevolg deur duisende dolfyne, walvisse, voels en groter visse. alhoewel hierdie verskynsel afgeneem het die afgelope jare, is ons hoopvol dat dit hierdie jaar ‘n menigte gaan wees 0798168027