Karoo skaap, vark en bees vleis (Spitbraai/kook) - Johannesburg

Tuesday, 10 June 2014

Item details

City: Johannesburg, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 39

Contacts

Contact name magda
Phone 0613443024

Item description

Ons lewer af in Kempton Park (gratis). Aflewering kan gereel word in die res van die Oosrand teen minimale koste. Bestellings moet in wees en betaal wees teen Vrydae 16h00. dan van dit 7 werksdae voor aflewering.
Pryse:
Heel lam (opgesny soos jy dit wil he) 15-18 kg - R750 p/lam
Heel vark (opgesny soos jy dit wil he) 18+ kg - R750 p/vark
After kwarte (opgesny soos jy dit wil he) 70 - 75kg -R39.00 p/kg Op agter kwarte kan daar wors en mince gemaak word van enige hoeveelheid van die vleis soos bestel. Bv. 50kg steaks en 10 kg mince en 10 kg wors of soos jy dit verkies.
Alle vleis het gesondheids goedgekeurde slagters stempel op.
Kontak Magda 0613443024