Soek plaaswerk - Johannesburg

Tuesday, 28 March 2017
No photo

Item details

City: Johannesburg, Gauteng

Contacts

Contact name Leandra
Phone 0623021812

Item description

Hi, is hier dalk iemand wat my kan help met plaaswerk, ek is rerig mal oor diere en is baiw lief vir die plaaslewe, mense kyk na my fotos en dink ek gaan dit nie kan doen nie, as u my n kaans kan gee belowe ek gaan u nie spuit wees nie. Ek is hardwerkend, lojaal, eerlik, vol lewe, baie goed met kliënte en doen my beste.