Op soek na ’n volwasse vrou vir oop gesprekke - Johannesburg

Tuesday, 05 May 2026
No photo

Item details

City: Johannesburg, Gauteng

Contacts

Contact name Jongman27

Item description

Op soek na ’n volwasse vrou (50+) vir eerlike, oop gesprekke
Ek is ’n man in my 20s wat graag wil gesels met ’n selfversekerde, volwasse vrou, getroud of single, wat dalk dinge het waaroor sy wens sy met iemand kon praat.
Of dit nou oor die lewe, verhoudings, begeertes, fantasies of net daardie gedagtes is wat jy nie maklik met ander deel nie, ek is hier om te luister sonder oordeel. Ons kan oor enigiets praat, op jou tempo en op jou gemak.
Daar is geen geld betrokke nie, net opregte gesprek en ’n kans om jouself vrylik uit te druk. As daar ’n klik is, kan ons ook later ontmoet, maar daar is geen druk nie.
As jy nuuskierig is of net iemand soek om mee te praat, stuur gerus ’n boodskap.