Report the ad
Digital marketing - Johannesburg
Sunday, 10 August 2025
No photo
Item details
City:
Johannesburg, Gauteng
Salary:
R 1,800
Item description
Ek’s Larochelle, 26 jaar oud. Ek is n mamma van n dogtertjie en ek het my 9-5 gelos om my eie besigheid te begin. Ek het lank gesoek vir n ekstra side hustle om online geld te verdien. Ek het n goeie geleentheid gekry en toe digital marketing begin en dit was ’n God-given gift !
Soos met enige iets in die lewe kry mens goeie en slegte tye, en dips is 'n given in enige besigheid, 'n mens moet voorbereid wees vir die dips ook, life happens. Ek het besef hoe belangrik dit is om meer as een inkomste te hê vir as die dips kom.
Ek hierdie geleentheid op TikTok gesien, en het vir lank dit dopgehou, heeltyd verskonings opgemaak oor hoekom ek nie kan of kon nie, ja, ek was skepties, bang , net soos jy dalk nou is. Maar ek het geweet: *dis nou of nooit* . Ek love wat ek doen, en ek het iets nodig gehad wat *MIN van my tyd gaan opvat* omdat ek reeds ’n ander besigheid ook het. Dit vat 2ure ’n dag van my tyd op, en die program was ongelooflik maklik en straightforward om te volg.
Een leap of faith het my lewe verander in die verlede, so ek het geweet dit kan dit weer doen. Ek het lank daaroor gebid, en ek’s vandag nie vir ’n oomblik spyt nie.
Die besigheidsmodel is letterlik ’n genius, Mens kort letterlik jou foon, data/wifi en 2ure ’n dag om die suksesvol te doen, en ’n WILLINGNESS OM TE LEER, EN UIT JOU COMFORTZONE UITTEKLIM. Jy hoef nooit vir iemand dm's te stuur of met cold leads te werk nie, dit is 'n vol automated sisteem.
Dit het my passie geword oor die jare om ander te help om hul eie besigheid te bou, hul vryheid terug te vat, en te wys dat daar IS meer aan die lewe as om vir ’n salaris te lewe. YOU CAN.
Of jy nou ’n ouer is, klaar werk, studeer, net deur 'n slegte tyd gaan, meer vir jouself wil bou, of nog nie weet wat jy wil doen nie, jy kán jouself employ.
Jy hoef nie te wag vir toestemming om groter te droom nie.
En ek glo vas God sit niks per ongeluk oor jou pad nie.
As jy nogsteeds onseker is, het ek ook vir jou ’n RECORDING geadd van ’n meisie wat dit vir my baie mooi verduidelik. Dit is so 20min as jy hom op 2x speed sit, Ek weet dit is lank, maar as mens jou lewe wil verander moet mens bereid wees om 20min opsy te sit.
DIGITAL MARKETING EXPLAINED: https:/www.walkofinspirationwithlarochelle.com
As jy enige vra het na dit , en onseker is, asb kom terug na my toe dat ek jou kan help. DIT HOEF NIE SCARY TE WEES NIE.
As jy na hierdie geleentheid kyk en besef dis jou *“dis nou of nooit oomblik”* , say the word, en dan help ek jou begin.
PS. Ek weet hoe dit voel om iets scary aantepak en bang te wees jy kry nie hulp nie, I’ll be here every step of the way to help you.)
Wanneer sal jy die videos kan kyk?
Eks so exited vir jou !
Liefde Larochelle x 0678900693
